Soos ek verneem is ou Frik kubaan nie n MI agent of n NIA agent nie.
Nee, hy is veel slegter as dit.
Hy is n inligting smous. Hy maak inligting van regses bymekaar en verkoop dit vir geld.
Sy vele aliasse, forums en blogs waar hy ander wat hom uitwys as n verraaier spreek vanself.
By meer as een geleentheid het hy probeer mense afpers dat hy hul inligting bekend sal maak indien hulle nie vir hom geld leen of gee nie.
Hy is ook geneig om homself orals in te wurm om inligting te verkry.
So ook het hy teen Boere gtuig in hofsake, maar eers nadat hy homself en sy NIA maatjies ingewurm het in die binnekringe van die organisasie.
Hier is n gedeelte van die verklaring van Frikkie Potgieter in die sabotasie saak van Leon Peacock.
No comments:
Post a Comment